Focus Review

Hoe dryf ons die duiwels uit

B. J. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 44 | a1121 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i44.1121 | © 1970 B. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published:

About the author(s)

B. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (310KB)

Abstract

Ek wil die stelling waag dat sulke mense nie hul werk na behore kan verrig nie. ’n Terapeut of ’n pastor wat pasiënte probeer help sonder deeglike kennis van wie en wat die mens is, is iemand wat self behandeling nodig het! As gevolg van sy selferkende blindheid kan hy meer kwaad as goed doen.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2561
Total article views: 2007


Crossref Citations

No related citations found.